Bedrog - Mavis Nagel



Ek het nou bevestig van SASSA gekry dat Mavis Nagel, wat werksaam was as ‘n stafverpleegster by ONZE RUST, STEYNSRUS, bedrog gepleeg het met haar SASSA pensioen terwyl sy indiens was by ONZE RUST. Was dit die rede waarom Nagel op kort kennisgewing bedank het terwyl sy slegs 36 dae oor gehad het om haar kontrak by ONZE RUST te voltooi?

Dit is nou die stafverpleegster wat ek persoonlik waargeneem hoe sy inwoners verskeie kere gevloek en rondgepluk het. Dit is nou die stafverpleegster wat ONZE RUST en ENGO beskerm het sodat hulle eie naam nie in gedrang moet kom nie. Misdaad is toegesmeer ten koste van die oumense.

Verder is ek op ‘n barbaarse en onchristelike wyse afgedank sodat ek nie verdere misdade moet waarneem nie.