Verklaring Owen de Scally

VERKLARING

Ek Owen Rodney de Scally, Identiteitsnommer: xxxxxxxxxxxxx, Ouderdom: 59 jaar
Werk/Woon Adres: xxxx xxxxxxxxxxxx 4, xxxxxxxxx, 9515
Selfoon: 079xxxxxxx

Verklaar onder Eed in Afrikaans –

  1. Dat Wanda du Plessis en haar dogter Petro Beukman ‘n deel van my huis huur en dat ek geen ander verbintenis het met Wanda du Plessis of haar dogter Petro Beukman nie.

  1. Dat Wanda du Plessis op geen stadium enige vertroulike inligting met betrekking tot Huis Onze Rust Sentrum vir Bejaardesorg of personeel of inwoners van hierdie sentrum aan my voorsien het nie.

  1. Dat Wanda du Plessis op geen stadium bewus was dat ek enige klagte of inligting per elektroniesepos na Huis Onze Rust of Engo gestuur het nie.

  1. Dat Wanda du Plessis op geen stadium bewus was dat ek enige inligting of elektroniese pos elektronies gepubliseer het nie.

  1. Dat ek alle elektroniesepos en verslae saamgestel het uit inligting wat ek self bekom en ervaar het asook inligting wat ‘n inwoner van Huis Onze Rust aan my voorsien het asook aannames en afleidings wat ek self gemaak het met betrekking tot gebeure in Huis Onze Rust.

  1. Dat ek lid is van SAOPF (South African Older Persons Forum) en dit my lewenstaak is om na die belange van ouer persone om te sien en enige ongeruimdhede aan SAOPF te rapporteer.

Ek is vertroud met die inhoud van bostaande verklaring en begryp dit. Ek het geen beswaar teen die aflê van die voorgeskrewe eed. Ek beskou die voorgeskrewe eed as bindend op my gewete.



Plek: -------------------------------------------   Datum:--------------------------   Tyd:--------




Handtekening:---------------------------------


Ek sertifiseer dat bostaande verklaring deur my af geneem is en dat die verklaarder erken dat hy/sy vertroud is met die inhoud van hierdie verklaring and dit begryp. Hierdie verklaring is voor my beëdig en verklaarder se andtekening/merk/duimafrduk is in my teenwoordigheid daarop aangebring.
I certify that the above statement was taken from me and that the deponent has acknowledge that he/she knows and understands the contents of the statement. The statement was sworn to/affirmed before me and deponents signature/mark/thumb print was placed thereon in my presence.






Te/At: ---------------------------------------op/on ----------------------------om/at -------------




------------------------------------------------------
Kommisaris van Ede/Commissioner of Oaths
(inligting i.v.m. fisiese en posadres moet verskaf word, bv. Stempel van die polisiestasie details to be provided on physical and postal address e.g. stamp of police station)



..........................................................
Magsnommer /Rang/Naam – drukskrif

Force number/Rank/Name - print